Jump to content

Aflaai

From mediawiki.org
This page is a translated version of the page Download and the translation is 88% complete.
Outdated translations are marked like this.


Ou vrystellings

Download MediaWiki 1.44.2 (.zip)

Download .tar.gz instead

Supported versions

To users of MediaWiki versions 1.40-1.42 and 1.38 and earlier: These versions are no longer supported. Please update to a newer version of MediaWiki.

License

MediaWiki is free software licensed under version 2 (or later version) of the GNU General Public License. Because MediaWiki is licensed free of charge, there is no warranty, to the extent permitted by applicable law. Read the full text of the GNU GPL version 2 for details.

System requirements

MediaWiki requires PHP 8.2.0+, a webserver software, and either MariaDB 10.3.0+, MySQL 5.7.0+, SQLite 3.24.0+ or PostgreSQL 10.0+. Using MariaDB or MySQL is recommended as Wikipedia uses MariaDB. Any other database servers are less tested and you may likely run into some bugs.

For more information, please read the pages on system requirements and compatibility.

Aflaai via die bevel-reël

Om MediaWiki 1.44.2 in 'n terminaal op 'n Linux-masjien af te laai met wget, gebruik een van die volgende opdragte:

wget https://releases.wikimedia.org/mediawiki/1.44/mediawiki-1.44.2.tar.gz

Alternatiewelik, gebruik cURL:

curl -O https://releases.wikimedia.org/mediawiki/1.44/mediawiki-1.44.2.tar.gz

Ondertekeninge afgelaai

Alternatiewe vir handmatige installasie

Sommige gebruikers mag verkies om handmatige installasie te oorslaan deur 'n vooraf-geïntegreerde MediaWiki programmatuurtoestel of gasheerdiens te gebruik. Repositories van sommige Linux verspreidings bied ook toenemend pakkette vir MediaWiki aan, met verskillende grade van frekwensie en uitbreidingsdekking byvoorbeeld Debian (insluitend afgeleides soos Ubuntu), Fedora, Gentoo.

Security and update announcements

Skryf in op ons poslys vir vrylating aankondigings. Bly op datum met vrystellings, en hou jou bediener veilig!

Erfstuk vrystellings

As jou MediaWiki-installasie sterk verander is, kan dit moeilik wees om die nuutste amptelike veranderinge/opdaterings aan MediaWiki in te sluit. Om sulke gebruikers te ondersteun, hou ons ou takke van ons kode vir tot 'n jaar vir die erfenis vrystelling en tot drie jaar vir die Erfenis langtermyn ondersteuning vrystelling.

Ontwikkeling vrygawes

To contribute to the development of MediaWiki core or extensions, Download from Git to get the latest version. For more information about setting up a development environment, see How to become a MediaWiki hacker .

Hou in gedagte dat jy die nuutste alfa-weergawe van MediaWiki aflaai, wat nie aanbeveel word vir produksiegebruik nie! Alhoewel dit in produksie gebruik kan word, is dit meer geneig om foute te bevat.

Ou vrystellings

Jy kan tarballs (met die uitbreiding *.tar.gz) van ou weergawes van MediaWiki in die MediaWiki aflaaibergings vind.