Hulp:Willekeurige bladsy

From mediawiki.org
This page is a translated version of the page Help:Random page and the translation is 89% complete.
Outdated translations are marked like this.
PD Let op: As u dié bladsy bewerk, gaan u akkoord met die vrijgeven van uw bydras onder die CC0. Sien Publieke Domein Helppagina's vir meer inligting.
PD
Die standaard sybalk aan die linkerkant, sien die vyfde skakel van bo

Die willekeurige bladsyfunksie laat gebruikers toe om 'n wiki bladsy na willekeur te besigtig. Die standaard en mees geskikte gebruik is om 'n ewekansige bladsy in die hoofnaamruimte te wys, en word verkry via die Special:Random bladsy. Gebruikers sal na die keuse herlei word.

Special:Randompage is 'n alias vir die funksie en werk op dieselfde manier.

Naamruimteseleksie

Gebruikers kan ook kies om 'n ewekansige bladsy in 'n naamruimte van hul keuse te besigtig. Dit word bereik deur 'n naamruimte as 'n parameter op die bladsy te spesifiseer, d.w.z. Special:Random/Help sal 'n ewekansige bladsy in die naamnaamruimte kies; Special:Random/Category sal die inhoud van 'n ewekansige kategorie, ens.

instellings

Sien ook