Category:Hulp

From MediaWiki.org
Jump to navigation Jump to search
This page is a translated version of the page Category:Help and the translation is 100% complete.
Other languages:
Afrikaans • ‎Avañe'ẽ • ‎Bahasa Indonesia • ‎Bahasa Melayu • ‎Deutsch • ‎Deutsch (Sie-Form)‎ • ‎English • ‎Esperanto • ‎Frysk • ‎Gaeilge • ‎Interlingue • ‎Kapampangan • ‎Kiswahili • ‎Lëtzebuergesch • ‎Napulitano • ‎Nederlands • ‎Nordfriisk • ‎Ripoarisch • ‎Scots • ‎Sunda • ‎Tagalog • ‎Taqbaylit • ‎Tiếng Việt • ‎Türkçe • ‎Zazaki • ‎aragonés • ‎asturianu • ‎azərbaycanca • ‎bosanski • ‎català • ‎dansk • ‎eesti • ‎emiliàn e rumagnòl • ‎español • ‎euskara • ‎français • ‎føroyskt • ‎galego • ‎hrvatski • ‎interlingua • ‎italiano • ‎kurdî • ‎latviešu • ‎lietuvių • ‎magyar • ‎norsk bokmål • ‎norsk nynorsk • ‎occitan • ‎polski • ‎português • ‎português do Brasil • ‎română • ‎shqip • ‎sicilianu • ‎slovenčina • ‎slovenščina • ‎suomi • ‎svenska • ‎tarandíne • ‎čeština • ‎Ελληνικά • ‎Кыргызча • ‎беларуская (тарашкевіца)‎ • ‎български • ‎македонски • ‎олык марий • ‎русский • ‎српски / srpski • ‎татарча/tatarça • ‎українська • ‎հայերեն • ‎ייִדיש • ‎עברית • ‎ئۇيغۇرچە • ‎اردو • ‎العربية • ‎تۆرکجه • ‎جازايرية • ‎روچ کپتین بلوچی • ‎سنڌي • ‎فارسی • ‎لۊری شومالی • ‎مصرى • ‎پنجابی • ‎پښتو • ‎کوردی • ‎नेपाली • ‎भोजपुरी • ‎मराठी • ‎मैथिली • ‎हिन्दी • ‎বাংলা • ‎ਪੰਜਾਬੀ • ‎ગુજરાતી • ‎ଓଡ଼ିଆ • ‎தமிழ் • ‎తెలుగు • ‎ಕನ್ನಡ • ‎മലയാളം • ‎සිංහල • ‎ไทย • ‎བོད་ཡིག • ‎မြန်မာဘာသာ • ‎ქართული • ‎ភាសាខ្មែរ • ‎中文 • ‎吴语 • ‎日本語 • ‎粵語 • ‎ꯃꯤꯇꯩ ꯂꯣꯟ • ‎한국어
U hulp word verwelkom. Skrywers nodig.

Category:Help/af bevat hulpbladsye wat beskryf hoe u MediaWiki moet gebruik. Slegs bladsye in "Help:" naamruimte behoort in hierdie kategorie te wees. Let daarop dat alle bladsye in die Help: naamruimte vrygestel word in die openbare domein, sodat dit maklik in enige MediaWiki-instansie ingevoer kan word, ongeag die spesifieke wiki se eie lisensie. Kyk Project:PD Hulp as u ons wil help.

Alle "Afrikaans"-taalhulpbladsye vir openbare domeine moet in Category:Help/af (met behulp van [[Category:Help/af]]) gekategoriseer word, vir dokumentasie van die MediaWiki-kerninterface, of Category:Extension help/af (met behulp van [[Category:Extension help/af]]) vir uitbreidingsdokumentasie. Bykomende kategorieë vir verdere sortering is ook nuttig. Dit is nodig as gevolg van die latere half-outomatiese skepping van die PD Help-pakket uit hierdie kategorie.

Die voorblad is Help:Inhoud

Meer hulpbladsye kan gevind word op meta:Category:MediaWiki-handboek.