IP-adres redigering: Privaatheidverbetering en misbruikversagting/Opdaterings/2023-09

From mediawiki.org
This page is a translated version of the page Trust and Safety Product/Temporary Accounts/Updates/2023-09 and the translation is 100% complete.

Tydelike rekeninge vir ongeregistreerde redakteurs

Lees dit in jou taalPlease help translate to your language • Vertel asseblief ander gebruikers van hierdie veranderinge

Mock up van geskiedenisbladsy wat ou en nuwe gebruikernaamstyle wys. Die IP-adres 172.0.0.1 verander na die tydelike rekening ~2024-23126-086, met 'n ikoon om die onderliggende IP-adres te wys
Volgende jaar sal ongeregistreerde redakteurs begin met die gebruik van tydelike rekeninge.

In 2024 sal redakteurs wat nie 'n rekening geregistreer het nie, outomaties begin met die gebruik van 'n tydelike rekening. Die redakteurs word soms "IP-adres gebruikers" genoem omdat die IP-adres in die bladsygeskiedenis vertoon word.

Die Vertroue- en Veiligheidsprodukspan het 'n aanbieding by Wikimania oor hierdie verandering gedoen. Jy kan dit op YouTube kyk.

Daar is meer inligting by m:IP-redigering: Privaatheidverbetering en misbruikversagting.