Inhoudsvertaling

From mediawiki.org
This page is a translated version of the page Content translation and the translation is 90% complete.
Outdated translations are marked like this.
Inhouds Vertaling hulpmiddel toon inligting rakende 'n skakel in die bron en die vertaalde artikel.
Introductie van 'Content translation', die vertaal van inhoud

Die "Inhoudsvertaling" hulpmiddel laat redakteurs toe om vertalings reg langs die oorspronlike artikel te doen en hanteer die vervelige take soos kopiering van teks tussen web blaaie, die soek na ooreenstemmende web skakels, kategoriee, ensovoorts. Deur die proses so te vergemaklik stel dit vertalers in staat om al hul tyd en energie aan die skepping van hoë kwaliteit inhoud wat maklik lees in hul moedertaal.

Die hulp middel, wat nog aktief ontwikkel word, is vir u beskikbaar en is al gebruik vir die maak van vertalings van duisende artikels, wat 'n goeie verbetering gee voor die produktiwiteit van vertalers.[1][2] 'Content Translation' integreert hulpmiddels soos woordeboeke en services vir machinevertaling. Dié ondersteun nie ál tale, maar die hulp middel kan met 'n uitbreiding meer tale ondersteun.

Content Translation complements the existing Translate extension: while text from Wikipedia menus and other user interface elements are translated and kept in sync by the community using Translate, Wikipedia content can be translated using Content Translation.

Sien ook:

  • Die projek Section translation sal die moontlikhede van die hulp middel uitbrei.

The Section Translation initiative expands the capabilities of Content translation. Vertalers kan die bestaande artikels uitbrei deur 'n nieu afdeling te vertaal op 'n mobiel apparaat en die desktop. Vertaling van afdelings is 'n deel van dit the Boost initiatief, waar u an kan deelneem en waar u die vordering van kan volg.

Probeer die hulpmiddel

U kan die hulp middel gebruik vir elke taal. By die eerste keer sal die hulp middel wat ingestel word.

Dit is vir ál ingelogde gebruikers beskikbaar in in ál tale van die Wikipedia. In enkele tale moet die word ingeschakeld as 'n betafunctie en in andere tale is dit 'n standaard ingeschakelde gebruikersvoorkeur. U sien, as dit ingeschakeld is, 'n aantal extra entrypoints waarmee 'n eenvoudig 'n vertaling kan begin van uw "bydra-bladsy" of van die taal lys van Wikipedia artikels waar dit in uw taal ontbreek.

As u 'n probleem raakloop of uw ervarings wil dele oor die hulp middel, gebruik dan a.u.b. vir feedback die oorlê-bladsy.

Screencast toon hoe die hulp middel te gebruik

Doel van die hulp middel

U kan 'n eerste weergawe van 'n Wikipedia bladsy gebaseer op 'n bestaande weergawe maak in 'n andere taal. Die hulp middel let op die vertaling en toepassing van inhoud van 'n bestaanend artikel na 'n nieu in 'n andere taal. Die vertaler kan dan 'n deel gebruik vir hul/haar eerste weergawe en dat later bewerk met die hulp middels daardie hulle anders gebruike.

Ons verwag dat met 'Content Translation' die menslike kennis van meerdere tale vergroot word. Om dit te gebruik moet jou wel in minimaal twee tale goed tuis wees.

Vir huidige bewerkers sal die hulp middel die vertaal wat eenvoudiger maak. Nou doen circa 15% van die gebruikers ook 'n wysiging in 'n andere dan die eie taal. Dié meertalige vertalers blyk ook so'n 2.3 keer so baie wysigings te doen.[3] Daarby probeer ons met dié nieu hulp middel ook meer vertalers te trek, dit dié manier van meewerken geredeliker vind dan 'n nieu bladsy vanaf nul te vertaal.

Die beginsels by die ontwerp was:

  • Tyd besparen Help vertalers om gou inhoud te maak, sonder onnodig knip en plakwerk uit externe hulpmiddels.
  • Ondersteuning gee Foute verhoed en bekommernisse dat gebruiker se tevreden wees oor hul vertalings.
  • Kwaliteit vertalings verbeter die hulp middel moet goed aangee wat in die Wiki mediuma context die doel is van die vertaling, sodat dit slegte vertalings kan deur die gebrek verhoed aan context.
  • Die gebruiker nie dwing omdat elke vertaler 'n eie manier van werke kan hê, moet die hulp middel 'n hulp middel bly en daar pas geen strenge sturing by.
  • Fokus op inhoud by vertaling let jou meer op die teks dan op die styl. Tegniese elemente soos wikitext moet die vertaling nie moeiliker maak.

Meer details oor die gedane oorwegings.

Hoe kan jy deelneem?

  • Probeer dit uit
  • U kan as [$URL vrywilliger meedoen aan dit testen]. Ons reaksie kan effe op sig laat wagte, want ons probeer ons deelnemers te selecteren op die tale daardie ons wil gaan ondersteun. Maar ons verwelkom elke deelname, van testers het jou daar nie gou teveel.
  • Help mee die hulp middel te verbeter deur dit integreren van nieu services vir masjien-vertaling of analyseer ons gegevens oor gepubliseerde vertalings om ons vertaalservices te verbeter.
  • Doen ons nieu [$URL taal enquête] vir die gee van inligting oor die ondersteuning van bestaande hulp middels vir uw taal.
  • Gee feedback op die overlegpagina.

Vergelijkbare bladsye

Verwysings