"Hou my aangemeld" verleng tot een jaar

From mediawiki.org
This page is a translated version of the page "Keep me logged in" extended to one year and the translation is 57% complete.

Op Dinsdag 16 Augustus 2016 om 15:00 UTC (8:00 a.m. PDT), is die aanmeldingsessies verander sodat hulle tot een jaar op Wikimedia-webwerwe kan duur. Dit sal slegs gebruikers beïnvloed wat die opsie "Hou my aangemeld" op die aanmeldskerm kies. Tans, hierdie opsie is slegs vir 30 dae.

Gebruikers wat nie "Hou my aangemeld" kies nie, sal nie deur hierdie verandering geraak word nie. U kan vroeër afmeld deur op die knoppie "Meld af" te druk in die regter boonste hoek van u skerm, of as u die cookies verwyder vir die webwerf.

Vrae

Wat is die rede vir die verandering

Wanneer gebruikers eksplisiet verkies vir 'n langer sessie, is dit handig om dit langer as 30 dae te doen. Langer aanmeldlengtes beteken minder probleme met bewerkers wat onverwags afgemeld word. Die aanmeldingstijd was vroeër baie langder, maar dié is ingekort tot 30 dae deurdat daar 'n verandering is gekom oor hoe met cookies om te gaan. Baie gebruikers hê sindsdien verzocht om langduriger aanmelding.

Beteken dié dat daar cookies wees dit losstaan van die aanmelding?

Nee, dit doen nie.

Vir welke wikis is dié van toepassing?

Dié in van krag vir elke WMF-wiki, eender welke taal, insluitende Wikipedia, Wiktionary, Meta, MediaWiki en andere.

If my wiki shows the "Hou my aangemeld" time period, will that be accurate?

Most wikis are using the default message, which says only, "Hou my aangemeld", without specifying the maximum length of time. In daardie geval sal die boodskap dieselfde bly.

If your wiki is currently using the message parameter, then the message will show the new length automatically. You will not need to change anything. Any wiki can choose to show the length by editing MediaWiki:Userlogin-remembermypassword to say, "Keep me logged in (for up to $1 {{PLURAL:$1|day|days}})". The software will automatically insert the correct length of time where the "$1" is in this phrase. If you want, you can copy and translate the example from the English Wikipedia for your wiki.

If your wiki is using a custom local message that has the time hard-coded (e.g., "Keep me logged in for a month", without the "$1" parameter), then please change this immediately to use the parameter instead. Die gebruik van die parameter beteken dat jou gebruikers altyd korrekte inligting oor hierdie instelling sal kry.

Sal dié onmiddellike effek hê op bestaande aanmeldsessies?

Bestaande sessies sal nie geraak word nie. Users will not be logged out early, and existing sessions will not be extended. This change will take effect the next time you login with "Hou my aangemeld" checked.

Does this comply with the Privacy Policy?

Yes, the Legal team has verified that this change complies with the Privacy policy.

See also

  • phab:T68699 - Increase "remember me" login cookie expiry from 30 days to 1 year on Wikimedia wikis